Modulekode | VBF 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Verbruikersbesluitneming deur die stadia van die gesinsiklus; spesifieke faktore wat verbruikerstevredenheid kan bevorder. Verbruikersopleiding; ontwikkelling van verbruikersvaardighede; minderbevoorregte verbruikers. Verbruikersbestedingspatrone van die diverse Suid-Afrikaanse verbruiker. Verbruikerswese. Globalisering. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App